Joël 3:18

Joël 3:18 CAB23

En in dié dag sal die berge mos drup, en die heuwels sal vloei van melk, en al die riviere van Juda sal vloei van water, en 'n fontein sal uitkom uit die huis van die HERE, en sal die dal Sittim besproei.