Johannes 9:39-41

Johannes 9:39-41 CAB23

En Jesus sê: Vir oordeel het Ek in hierdie wêreld gekom, sodat die wat nie sien nie, kan sien; en dat die wat sien, blind gemaak kan word. En sommige van die Fariseërs wat by Hom was, het hierdie woorde gehoor en vir Hom gesê: Is ons ook blind? Jesus sê vir hulle: As julle blind was, sou julle geen sonde hê nie; maar nou sê julle: Ons sien; daarom bly julle sonde.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Johannes 9:39-41