Johannes 16:14-15

Johannes 16:14-15 CAB23

Hy sal My verheerlik, want Hy sal van Myne ontvang en dit aan julle verkondig. Alles wat die Vader het, is myne; daarom het Ek gesê dat Hy van Myne sal neem en dit aan julle openbaar.

Video for Johannes 16:14-15