As julle in My bly en my woorde in julle, sal julle vra wat julle wil, en julle sal dit kry. Hierin word my Vader verheerlik, dat julle baie vrug dra; so sal julle my dissipels wees. Soos die Vader My liefgehad het, het Ek julle ook liefgehad: bly in my liefde.
Lees Johannes 15
Deel
Vergelyk alle weergawes: Johannes 15:7-9
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's