Johannes 15:7-8

Johannes 15:7-8 CAB23

As julle in My bly en my woorde in julle, sal julle vra wat julle wil, en julle sal dit kry. Hierin word my Vader verheerlik, dat julle baie vrug dra; so sal julle my dissipels wees.

Video for Johannes 15:7-8