Jeremia 24:9

Jeremia 24:9 CAB23

En Ek sal hulle oorgee om in al die koninkryke van die aarde te wankel vir hulle onheil, tot 'n smaad en 'n spreekwoord, 'n bespotting en 'n vloek, op al die plekke waarheen Ek hulle sal verdryf.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Jeremia 24:9

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid