Jeremia 23:3-4

Jeremia 23:3-4 CAB23

En Ek sal die oorblyfsel van my skape bymekaarmaak uit al die lande waarheen Ek hulle verdryf het, en Ek sal hulle terugbring na hulle krale; en hulle sal vrugbaar wees en vermeerder. En Ek sal herders oor hulle aanstel wat hulle sal wei; en hulle sal nie meer vrees of verskrik word nie, en hulle sal nie ontbreek nie, spreek die HERE.