Rigters 6:24

Rigters 6:24 CAB23

Toe het Gídeon daar 'n altaar vir die HERE gebou en dit genoem: JaHWeH, vrede; tot vandag toe is dit nog in Ofra van die Abiësriete.