Jakobus 4:6

Jakobus 4:6 CAB23

Maar Hy gee meer genade. Daarom sê Hy: God weerstaan die hoogmoediges, maar aan die nederiges gee Hy genade.