Jakobus 4:4

Jakobus 4:4 CAB23

Oubrekers en egbrekers, weet julle nie dat die vriendskap van die wêreld vyandskap met God is nie? elkeen wat dan 'n vriend van die wêreld wil wees, is 'n vyand van God.