Jakobus 1:22-24

Jakobus 1:22-24 CAB23

Maar wees daders van die woord en nie alleen hoorders nie, deur julleself te mislei. Want as iemand 'n hoorder van die woord is en nie 'n dader nie, is hy soos 'n man wat sy natuurlike gesig in 'n glas aanskou. Want hy sien homself en gaan sy gang en vergeet dadelik watter soort mens hy was.