Jakobus 1:16-17

Jakobus 1:16-17 CAB23

Moenie dwaal nie, my geliefde broers. Elke goeie gawe en elke volmaakte gawe is van bo en daal af van die Vader van die ligte, by wie daar geen veranderlikheid of skaduwee van omkering is nie.