Jesaja 66:12-13

Jesaja 66:12-13 CAB23

Want so sê die HERE: Kyk, Ek gee vrede na haar toe soos 'n rivier en die heerlikheid van die heidene soos 'n vloeiende stroom; dan sal julle suig, op haar sye gedra word en op haar knieë geslinger word. Soos iemand wat sy moeder vertroos, so sal Ek julle troos; en julle sal vertroos word in Jerusalem.