Jesaja 45:5-6

Jesaja 45:5-6 CAB23

Ek is die HERE, en daar is geen ander nie, daar is geen God buiten My nie; Ek het jou omgord, al ken jy My nie. Sodat hulle kan weet van die opkoms van die son en van die weste af dat daar niemand buiten My is nie. Ek is die HERE, en daar is niemand anders nie.