Jesaja 45:5-6

Jesaja 45:5-6 AFR20

Ek is die HERE, en daar is geen ander nie; buiten My is daar geen god nie. Ek omgord jou, al het jy My nie geken nie, sodat hulle van waar die son opkom, en van waar hy ondergaan, kan weet dat daar niks is buiten My nie. Ek is die HERE, en daar is geen ander nie

Gratis leesplanne en oordenkings oor Jesaja 45:5-6