Jesaja 41:17-18

Jesaja 41:17-18 CAB23

As die armes en behoeftiges water soek, en daar is nie, en hulle tong faal van dors, Ek, die HERE, sal hulle verhoor, Ek, die God van Israel, sal hulle nie verlaat nie. Ek sal riviere oopmaak op hoogtes en fonteine in die valleie; Ek sal die woestyn 'n waterplas maak en die droë land waterfonteine.