Hebreërs 9:27-28

Hebreërs 9:27-28 CAB23

En soos dit aan die mense bestem is om een maal te sterwe, maar daarna die oordeel: So is Christus eenmaal geoffer om die sondes van baie te dra; en aan die wat Hom verwag, sal Hy vir die tweede keer sonder sonde verskyn tot redding.