Hebreërs 9:2-3

Hebreërs 9:2-3 CAB23

Want daar is 'n tabernakel gemaak; die eerste, waarin die kandelaar en die tafel en die toonbrode was; wat die heiligdom genoem word. En ná die tweede voorhangsel, die tabernakel wat genoem word die Allerheiligste van almal