Hebreërs 11:30-31

Hebreërs 11:30-31 CAB23

Deur geloof het die mure van Jerigo geval nadat hulle omtrent sewe dae lank omsingel was. Deur die geloof het Ragab, die hoer, nie omgekom saam met die ongelowiges nie, toe sy die spioene met vrede ontvang het.

Video for Hebreërs 11:30-31