Genesis 24:7-8

Genesis 24:7-8 CAB23

Die HERE, die God van die hemel, wat my weggeneem het uit die huis van my vader en uit die land van my familie, en wat met my gespreek en vir my gesweer en gesê het: Aan jou nageslag sal Ek hierdie land gee; hy moet sy engel voor jou uit stuur, en jy moet daarvandaan vir my seun 'n vrou neem. En as die vrou nie gewillig is om jou te volg nie, dan moet jy van hierdie my eed ontslae raak: bring net my seun daarheen nie terug nie.

Video vir Genesis 24:7-8