Genesis 14:22-23

Genesis 14:22-23 CAB23

En Abram het aan die koning van Sodom gesê: Ek het my hand opgehef tot die HERE, die Allerhoogste God, wat hemel en aarde besit, Dat ek nie van 'n draad tot 'n skoenriem sal neem nie, en dat ek niks sal neem wat aan jou is nie, dat jy nie sê: Ek het Abram ryk gemaak nie.