Genesis 14:22-23

Genesis 14:22-23 AFR20

Maar Abram het vir die koning van Sodom gesê: “Ek hef my hand op na die HERE God, die Allerhoogste, skepper van die hemel en die aarde: Nie die riempie of die bandjie van 'n sandaal sal ek vat van enigiets wat aan jou behoort nie, sodat jy nie kan sê, ‘Ek is die een wat Abram ryk gemaak het’ nie.