Genesis 14:18-19

Genesis 14:18-19 CAB23

Melgisedek, die koning van Salem, het brood en wyn gebring, en hy was die priester van die Allerhoogste God. En hy het hom geseën en gesê: Geseënd is Abram van die Allerhoogste God, die eienaar van hemel en aarde!