Genesis 1:1-3

Genesis 1:1-3 CAB23

In die begin het God die hemel en die aarde geskep. Die aarde was sonder vorm en leeg. Duisternis was op die wêreldvloed en die Gees van God het op die waters gesweef. God het gesê: Laat daar lig wees, en daar was lig.