Galasiërs 5:17-18

Galasiërs 5:17-18 CAB23

Want die vlees begeer teen die Gees en die Gees teen die vlees; en hulle is in stryd met die ander, sodat julle nie kan doen wat julle wil nie. Maar as julle deur die Gees gelei word, is julle nie onder die wet nie.

Video vir Galasiërs 5:17-18