Esegiël 36:37-38

Esegiël 36:37-38 CAB23

So sê die HERE: Ek sal nog daaroor navraag doen deur die huis van Israel, om dit vir hulle te doen; Ek sal hulle vermeerder met mense soos 'n kudde. Soos die heilige kudde, soos die kudde van Jerusalem op haar feestye; so sal die verwoeste stede vol word met troppe mense, en hulle sal weet dat Ek die HERE is.