Esegiël 16:13-14

Esegiël 16:13-14 CAB23

So was jy versier met goud en silwer; en jou klere was van fyn linne en sy en gebreide werk; fynmeel en heuning en olie het jy geëet, en jy was buitengewoon mooi, en jy het voorspoedig tot 'n koninkryk gekom. En jou roem het uitgegaan onder die nasies vanweë jou skoonheid, want dit was volmaak deur my skoonheid wat Ek op jou gegee het, spreek die HERE HERE.