Eksodus 4:21

Eksodus 4:21 CAB23

Toe sê die HERE vir Moses: As jy gaan om na Egipte terug te keer, sorg dat jy al daardie wonders doen voor Farao wat Ek in jou hand gegee het; maar Ek sal sy hart verhard, dat hy die volk nie sal laat trek nie.

Video vir Eksodus 4:21