Eksodus 4:10

Eksodus 4:10 CAB23

Toe sê Moses vir die HERE: Ag, my Meester, ek is nie welsprekend nie, ook nie tevore of vandat U met U kneg gespreek het nie; maar ek is traag van spraak en 'n stadige tong.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid