Eksodus 37:1-2

Eksodus 37:1-2 CAB23

En Besáleël het die ark van akasiahout gemaak: twee en 'n half el was sy lengte, en anderhalf el sy breedte en anderhalf el sy hoogte. En hy het dit van binne en van buite met suiwer goud oorgetrek en 'n goue kroon daarop gemaak rondom.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid