Eksodus 23:14-15

Eksodus 23:14-15 CAB23

Drie maal in die jaar moet jy vir My 'n fees vier. Jy moet die fees van die ongesuurde brode vier: (Sewe dae lank moet jy ongesuurde brode eet, soos Ek jou beveel het, op die vasgestelde tyd van die maand Abib; want daarin het jy uit Egipte uitgetrek, en niemand sal leë voor my aangesig verskyn nie).

Gratis leesplanne en oordenkings oor Eksodus 23:14-15

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid