Eksodus 20:2-3

Eksodus 20:2-3 CAB23

Ek is die HERE jou God wat jou uit Egipteland, uit die slawehuis, uitgelei het. Jy mag geen ander gode voor my aangesig hê nie.

Video for Eksodus 20:2-3