En toe sy hom nie meer kon wegsteek nie, het sy vir hom 'n ark van biesies geneem en dit met slyk en pik bestryk en die kind daarin neergelê; en sy het dit in die vlae by die wal van die rivier neergelê. En sy suster het van ver af gaan staan, om te weet wat met hom gedoen sou word.
Lees Eksodus 2
Deel
Vergelyk alle weergawes: Eksodus 2:3-4
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's