Deuteronomium 6:4-7

Deuteronomium 6:4-7 CAB23

Hoor, Israel, die HERE onse God is een HERE. En jy moet die HERE jou God liefhê met jou hele hart en met jou hele siel en met al jou krag. En hierdie woorde wat ek jou vandag beveel, sal in jou hart wees: En jy moet dit ywerig vir jou kinders leer en daaroor spreek as jy in jou huis sit en as jy op pad loop en as jy gaan lê en as jy opstaan.

Video vir Deuteronomium 6:4-7