Deuteronomium 5:15

Deuteronomium 5:15 CAB23

En onthou dat jy 'n dienskneg in Egipteland was, en dat die HERE jou God jou daaruit uitgelei het deur 'n sterke hand en deur 'n uitgestrekte arm; daarom het die HERE jou God jou beveel om die sabbatdag te onderhou.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Deuteronomium 5:15