DEUTERONOMIUM 5:15

DEUTERONOMIUM 5:15 NLV

Onthou dat jy vroeër slawe in Egipte was en dat die HERE jou God jou met groot krag en magtige dade daaruit gebring het. Dit is waarom die HERE jou God jou beveel om die Sabbatdag te vier.

Gratis leesplanne en oordenkings oor DEUTERONOMIUM 5:15