Deuteronomium 5:11

Deuteronomium 5:11 CAB23

Jy mag die Naam van die HERE jou God nie ydellik gebruik nie, want die HERE sal hom wat sy Naam ydellik gebruik, nie ongestraf laat bly nie.