Deuteronomium 30:9

Deuteronomium 30:9 CAB23

En die HERE jou God sal jou oorvloedig maak in elke werk van jou hand, in die vrug van jou liggaam en in die vrug van jou vee en in die vrug van jou land, ten goede; want die HERE sal weer oor jou bly wees ten goede, soos hy bly was oor jou vaders.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid