DEUTERONOMIUM 30:9

DEUTERONOMIUM 30:9 NLV

Die HERE jou God sal jou dan voorspoedig maak in alles wat jy doen. Hy sal vir jou baie kinders gee, jy sal baie diere hê en jou landerye sal oorvloedige oeste oplewer. Die HERE sal Hom daarin verbly en jou voorspoedig maak soos met jou voorouers.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid