Deuteronomium 30:16

Deuteronomium 30:16 CAB23

Deurdat ek jou vandag beveel om die HERE jou God lief te hê, om in sy weë te wandel en sy gebooie en sy insettinge en sy verordeninge te onderhou, sodat jy kan lewe en vermeerder; en die HERE jou God sal jou seën in die land waarheen jy gaan om dit in besit te neem.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Deuteronomium 30:16

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid