En onder hierdie nasies sal jy geen rus vind nie, en jou voetsool sal geen rus hê nie; maar die HERE sal jou daar 'n bewende hart en verswakte oë en droefheid van gemoed gee. En jou lewe sal voor jou in twyfel hang; en jy sal dag en nag vrees en geen sekerheid van jou lewe hê nie. In die môre moet jy sê: Ag, dit was aand! en teen die aand moet jy sê: Ag, dit was môre! oor die vrees van jou hart waarmee jy vrees, en oor die aanblik van jou oë wat jy sal sien.
Lees Deuteronomium 28
Deel
Vergelyk alle weergawes: Deuteronomium 28:65-67
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's