Kolossense 3:1-4

Kolossense 3:1-4 CAB23

As julle dan saam met Christus opgewek is, soek die dinge daarbo waar Christus sit aan die regterhand van God. Stel jou geneentheid op die dinge daarbo, nie op die dinge op die aarde nie. Want julle is dood, en julle lewe is saam met Christus verborge in God. Wanneer Christus, wat ons lewe is, verskyn, dan sal julle ook saam met Hom verskyn in heerlikheid.

Video for Kolossense 3:1-4