Handelinge 4:1-2

Handelinge 4:1-2 CAB23

En terwyl hulle met die volk gespreek het, het die priesters en die owerste van die tempel en die Sadduseërs op hulle afgekom. Hulle was bedroef dat hulle die mense geleer het en deur Jesus die opstanding uit die dode verkondig het.