Handelinge 4:1-2

Handelinge 4:1-2 AFR20

Terwyl hulle nog besig was om die volk toe te spreek, het die priesters en die bevelvoerder van die tempelwag en die •Sadduseërs op hulle afgekom, hewig ontsteld omdat hulle die volk onderrig en in Jesus die opstanding uit die dood verkondig.