Maar dit bely ek vir jou dat ek volgens die weg wat hulle dwaalleer noem, die God van my vaders so aanbid deur alles te glo wat in die wet en in die profete geskrywe is. En hoop op God, wat hulle self ook toelaat, dat daar 'n opstanding sal wees van die dooies, van regverdiges sowel as onregverdiges. En hierin oefen ek myself om altyd 'n gewete sonder aanstoot te hê teenoor God en teenoor mense.
Lees Handelinge 24
Deel
Vergelyk alle weergawes: Handelinge 24:14-16
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's