Handelinge 17:26-28

Handelinge 17:26-28 CAB23

En Hy het uit een bloed al die nasies van mense gemaak om op die hele aarde te woon, en het vooraf bepaalde tye en die grense van hulle woonplek bepaal; dat hulle die Here sou soek, as hulle Hom miskien kon aanvoel en Hom vind, al is Hy nie ver van elkeen van ons af nie. Want in Hom lewe ons, beweeg ons en bestaan ons; soos sommige van julle digters ook gesê het: Want ons is ook sy nageslag.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Handelinge 17:26-28