En die Here van die vrede gee julle altyd in alle opsigte vrede. Die Here sal met julle almal wees. Die groete van Paulus met my eie hand, wat die teken is in elke brief: so skryf ek. Die genade van onse Here Jesus Christus sy met julle almal. Amen. (Die tweede brief aan die Tessalonisense is uit Athene geskryf.)
Lees 2 Tessalonisense 3
Deel
Vergelyk Alle Weergawes: 2 Tessalonisense 3:16-18
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's