2 Samuel 22:2-3

2 Samuel 22:2-3 CAB23

En hy sê: Die HERE is my rots en my vesting en my redder; Die God van my rots; op Hom sal ek vertrou: Hy is my skild en die horing van my heil, my hoë toring en my toevlug, my redder; U red my van geweld.

Gratis leesplanne en oordenkings oor 2 Samuel 22:2-3