2 Samuel 12:13-14

2 Samuel 12:13-14 CAB23

Toe sê Dawid vir Natan: Ek het gesondig teen die HERE. Toe sê Natan vir Dawid: Die HERE het ook jou sonde weggeneem; jy sal nie sterwe nie. Maar omdat jy deur hierdie daad groot aanleiding gegee het aan die vyande van die HERE om te laster, sal ook die kindjie wat vir jou gebore is, sekerlik sterwe.