2 SAMUEL 12:13-14

2 SAMUEL 12:13-14 NLV

Toe bely Dawid sy skuld en sê vir Natan: “Ek het teen die HERE gesondig.” Natan antwoord hom: “Die HERE het jou sonde vergewe sodat jy nie oor hierdie sonde sal sterf nie. Maar jy het vir die vyande van die HERE geleentheid gegee om Hom te laster. Daarom sal hierdie kind sterf.”